Gaan na inhoud

Kotorosl

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Rooiratel (besprekings | bydraes) op 06:55, 26 Augustus 2021 (Kategorie:Riviere in Rusland bygevoeg (HotCat.js))
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Die Kotoroslrivier vloei in Jaroslawl

Die Kotorosl (Russies: Ко́торосль) is 'n regtersytak van die Wolga in die Jaroslawl-oblast van Rusland. Die rivier vloei uit die Nero-meer naby Rostov verby Karabikha en vloei die Wolga in Jaroslawl binne. Dit is 132 km lank en het 'n opvanggebied van 6 370 vk km.[1]

In die Middeleeue was die rivier strategies belangrik, omdat dit Rostov verbind het met die belangrikste waterweë van Rusland. Die belangrikste sytak van die Kotorosl is die Ustye.

Verwysings[wysig | wysig bron]