Gaan na inhoud

Kotorosl: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
 
Lyn 8: Lyn 8:


{{Normdata}}
{{Normdata}}

[[Kategorie:Riviere in Rusland]]

Huidige wysiging sedert 06:55, 26 Augustus 2021

Die Kotoroslrivier vloei in Jaroslawl

Die Kotorosl (Russies: Ко́торосль) is 'n regtersytak van die Wolga in die Jaroslawl-oblast van Rusland. Die rivier vloei uit die Nero-meer naby Rostov verby Karabikha en vloei die Wolga in Jaroslawl binne. Dit is 132 km lank en het 'n opvanggebied van 6 370 vk km.[1]

In die Middeleeue was die rivier strategies belangrik, omdat dit Rostov verbind het met die belangrikste waterweë van Rusland. Die belangrikste sytak van die Kotorosl is die Ustye.

Verwysings

[wysig | wysig bron]