Will Tudor
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Will Tudor | |
Geboortenaam | William James Sibree Tudor |
---|---|
Geboorte | 11 April 1987 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2011–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Will Tudor (gebore 11 April 1987) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Game of Thrones (2011), In the Club (2014), Humans (2015), en Shadowhunters: The Mortal Instruments (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2014: Bonobo
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2011: Game of Thrones
- 2014: In the Club
- 2015: Humans
- 2016: Shadowhunters: The Mortal Instruments
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2018: Torvill & Dean
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Will Tudor in die Internet-rolprentdatabasis
- Will Tudor op Twitter
- Will Tudor op Facebook