Nicole Beharie
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nicole Beharie | |
Geboorte | 3 Januarie 1985 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2008–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nicole Beharie (gebore 3 Januarie 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente American Violet (2008), Shame (2011), en 42 (2013), en in die televisiereeks Sleepy Hollow (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2008: American Violet
- 2011: Shame
- 2011: My Last Day Without You
- 2012: Apartment 4E
- 2012: The Last Fall
- 2012: Woman Thou Art Loosed: On the 7th Day
- 2013: 42
- 2018: Monsters and Men
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2008: Afropop: The Ultimate Cultural Exchange
- 2013: Sleepy Hollow
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: Sins of the Mother
Video's
[wysig | wysig bron]- 2009: The Express: Making of 'The Express'