Lenora Crichlow
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lenora Crichlow | |
Geboortenaam | Lenora Isabella Crichlow |
---|---|
Geboorte | 4 Januarie 1985 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lenora Crichlow (gebore 4 Januarie 1985) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Fast Girls (2012) en in die televisiereekse Sugar Rush (2005), Doctor Who (2005), en Being Human (2008).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: Fast Girls
- 2014: Electricity
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2005: Sugar Rush
- 2005: Doctor Who
- 2008: Being Human
- 2010: Material Girl
- 2010: Dappers
- 2011: Black Mirror
- 2013: Back in the Game
- 2014: A to Z
- 2018: Deception
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: Bella and the Boys
- 2009: Being Human: Unearthed
- 2012: Doors Open
Video's
[wysig | wysig bron]- 2012: Fast Girls: Running on the Red Carpet