Kayvan Novak
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kayvan Novak | |
Geboorte | 23 November 1977 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kayvan Novak (gebore 23 November 1977) is 'n Engelse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Syriana (2005) en Four Lions (2010), en in die televisiereekse Fonejacker (2007) en Facejacker (2010).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2005: Syriana
- 2010: Four Lions
- 2011: Soka Afrika
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2007: Fonejacker
- 2009: PhoneShop
- 2010: Facejacker
- 2011: 10 O'Clock Live
- 2011: Sirens
- 2012: Full English
- 2015: Thunderbirds Are Go
- 2015: Danger Mouse
- 2015: SunTrap
- 2016: Counterfeit Cat
- 2017: Sticky
- 2017: Britain Today Tonight
- 2018: Let's Play with LowRes
- What We Do in the Shadows
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2007: Talented Mouse: Shit Tea
- 2007: Talented Mouse: Pest Controller
- 2007: Talented Mouse: Cheese
- 2012: Verry Terry
- 2013: Homeboys
Video's
[wysig | wysig bron]- 2011: Art of Technology
- 2015: Nothing to see here!
- 2015: Beaten back by the Technical Challenge
- 2015: I was very clear about how much time you had