David Hurst
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
David Hurst | |
Geboortenaam | Heinrich Theodor Hirsch |
---|---|
Geboorte | 8 Mei 1926 |
Sterfte | 15 September 2019 (op 93) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1948–2000 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Hurst (8 Mei 1926 – 15 September 2019) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Hello, Dolly! (1969), Kelly's Heroes (1970), en The Boys from Brazil (1978), en in die televisiereeks Star Trek (1966).
Filmografie[wysig | wysig bron]
Rolprente[wysig | wysig bron]
- 1969: Hello, Dolly!
- 1970: Kelly's Heroes
- 1978: The Boys from Brazil
Televisiereekse[wysig | wysig bron]
- 1950: Floor Show at the Regency Room
- 1966: Star Trek
Televisierolprente[wysig | wysig bron]
- 1951: The Saturday Show