Bill Quinn
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bill Quinn | |
Geboortenaam | William Tyrell Quinn |
---|---|
Geboorte | 6 Mei 1912 |
Sterfte | 29 April 1994 (op 81) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bill Quinn (6 Mei 1912 – 29 April 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Birds (1963), Twilight Zone: The Movie (1983), en Star Trek V: The Final Frontier (1989), en in die televisiereeks Hawaiian Eye (1959).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1963: The Birds
- 1983: Twilight Zone: The Movie
- 1989: Star Trek V: The Final Frontier
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1958: The Rifleman
- 1958: Wanted: Dead or Alive
- 1959: Hawaiian Eye
- 1968: The Outsider
- 1970: Men at Law
- 1971: McMillan & Wife
- 1971: Owen Marshall, Counselor at Law
- 1979: Archie Bunker's Place
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1988: The Loner