Gaan na inhoud

.hm

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 08:16, 16 Januarie 2019 (AWS 11 Reël 15.6, p. 173)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

.hm is die agtervoegsel van domeinname van webtuistes in die Heard- en McDonaldeilande. Die eilandgroep is onbewoonde en onherbergsaam. Tog het dit (vir onduidelike redes) 'n eie topvlakdomein gekry.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]