Opera Mini-webblaaier

Bevat advertensies
4,4
9,09 m resensies
500 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
USK: alle ouderdomme
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Opera Mini gaan oor spoed en gemak, maar is meer as net ’n webblaaier! Dis liggewig en respekteer jou privaatheid terwyl dit jou toelaat om deur die internet vinniger te blaai, selfs op stadige of oorvol netwerke. Ons slimblaai kies die optimale databesparingsmodus vir jou sodat jy langer met jou dataplan kan blaai.

Dit blokkeer irriterende advertensies en sluit ’n kragtige aflaaibestuurder met vanlyn-lêerdeling in. Die gerieflike mediaspeler het ’n eenhandige modus sodat jy sonder onderbrekings na musiek kan luister en video's kan kyk, alles terwyl AI-aangedrewe verpersoonlike nuus aan jou verskaf word. 
 

Top funksies

Stoor data 

Spaar tot en met 90% van jou data en blaai vinniger, selfs op stadige netwerke, sonder om jou blaai-ervaring te onderbreek. Gaan maklik die status na van jou daaglikse databesparings terwyl Opera Mini se slimblaai outomaties die blaaimodus vir jou optimale ervaring.

Slimaflaai 

Skandeer outomaties werwe vir aflaaivideo en -musieklêers en laai dit in die agtergrond af. Vind maklik al jou vorige aflaai en enige ander lêers op jou toestel - geen verdere rondgrawery in omslae nie. Slimaflaai is met Opera Mini se videospeler en vanlyn-lêerdeling geïntegreer, sodat jy maklik met vriende lêers kan aflaai en deel!

Vanlyn-lêerdeling 

Stuur en ontvang veilig lêers sonder ’n internetverbinding of enige datagebruik. Vanlyn-lêerdeling kan prente of enige ander lêers teen hoë spoed oordra, tot 300MB/s, wat dit die ideale oplossing maak om enige plek lêers te deel. Skandeer die QR-kode en deel dit binne sekondes met enige ander Opera Mini-gebruikers. 
 
Blokeer advertensies 

Opera Mini het ’n ingeboude advertensie-blokkeerder, so jy kan deur die internet beweeg sonder irriterende advertensies, wat vir jou ’n algehele gladde webblaai-ervaring bied!

Pasmaak jou blaaier 

JY is die hoof van Opera Mini! Pasmaak jou blaaier deur jou gunsteling uitleg, tema, nuuskategorieë en meer te kies. Laat jou Opera Mini uitstaan!

Verpersoonlike nuus 

Vang op op beide plaaslike en globale neigende nuus wat spesiale vir jou belangstellings gepasmaak is. Die herlaaide nuustoevoer binne die Opera Mini-blaaier is aangedryf deur ons kragtige AI-nuusenjin. Volg jou gunsteling kanale om onderwerpe te sien wat vir jou verpersoonlik is.

•  >

Kyk en luiser regstreeks, of laai vir later af. Mini se videospeler het ’n eenhandmodel vir maklike bewerking op selfone en is geïntegreer met jou Aflaaibestuurder.

Vanlyn-lees 

Stoor maklik nuusstories en enige webblaaie na jou foon terwyl jy aan Wi-Fi gekoppel is en lees dit later vanlyn sonder om data te gebruik. Jy kan ook kies om outomaties nuus te verfris wanneer jy op Wi-Fi is en maklik die gestoorde lêers bestuur. Kry maklik toegang tot dit deur ’n kortpad na vanlynlees in jou navigasie-balk by te voeg.

Blaai privaat

Opera Mini bied jou groot privaatheidbeskerming op die web. Gebruik privaatoortjies om anoniem te blaai sonder om ’n spoor op jou toestel te los of nagespoor te word. 

Nagmodus

Verdof die skerm om jou oë te beskerm wanneer jy in die donker lees.
 
Om meer te wete te kom oor die spesifieke toestemmings wat Opera Mini gebruik, besoek asseblief: http://www.opera.com/help/mini/android/permissions

Doen meer met Opera: https://www.opera.com/mobile/android

Opera mag advertensies van Facebook vertoon. Om meer te wete te kom, sien: https://m.facebook.com/ads/ad_choices

Bly in verbinding:
Twitter – http://twitter.com/opera/
Facebook – http://www.facebook.com/opera/
Instagram – http://www.instagram.com/opera

• Bepalings en voorwaardes:
Deur hierdie toepassing af te laai, stem jy in tot die eindgebruikerlisensieooreenkoms by https://www.opera.com/eula/mobile. Jy kan ook leer hoe Opera jou data hanteer en beskerm in ons Privaatheidsbeleid by https://www.opera.com/privacy.
Opgedateer op
05 Apr. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Toestel- of ander ID's
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Boodskappe en 5 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,4
8,78 m resensies
Farhan Ali
27 April 2024
Jaan
Was dit vir jou nuttig?
Vishal Kumar
04 April 2024
Vishalkumar 4565
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
janick paulsen
10 Februarie 2024
ek dink dis iets goed
2 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

- Private downloads
- Updated O-Menu
- Football Scores fixes