Google Play Boeke

Inprogram-aankope
4,5
2,54 m resensies
1 mjd+
Aflaaie
Inhoudgradering
USK: ouderdomme 12+
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Google Play Boeke is die enigste program wat jy nodig het om e-boeke, oudioboeke, strokiesprentboeke en manga te koop en te geniet.

Kies uit miljoene topverkoper-e-boeke, -strokiesprentboeke, -manga, -handboeke en -oudioboeke. Laai jou boek af om te lees of te luister terwyl jy aan die beweeg is. Wanneer jy klaar is, kan jy jou volgende gunsteling kry uit aanbevelings wat vir jou gepersonaliseer is. Koop oudioboeke en e-boeke wannneer jy wil – geen intekening word vereis nie.


Kies uit miljoene gewilde e-boeke, oudioboeke en strokiesprentboeke
* Koop e-boeke en oudioboeke wanneer jy wil – geen intekening word vereis nie.
* Voorbeskou voorbeelde voordat jy koop.
* Kry ekstra afslag op uitgesoekte bondels.
* Ontvang e-posse of kennisgewings oor nuwe vrystellings deur jou gunstelingskrywers en wanneer boeke op jou wenslys op uitverkoping beskikbaar is.
* Verdien Google Play-punte vir elke aankoop, en ruil die punte dan vir Google Play-krediet.
* Ontvang kennisgewings of e-posse oor prysverlagings onder jou voorbeelde en nuwe vrystellings deur jou gunstelingskrywers en -reekse af.
* Ontdek nuwe vrystellings, topverkopers en gepersonaliseerde aanbevelings vir alle genres, soos romanse, wetenskapfiksie, raaisel- en spanningsverhale, selfhelp, godsdiens, niefiksie, en meer.

Beste lees- en luisterervaring in sy soort.
* Lees of luister op Android, iOS of jou webblaaier, selfs wanneer jy vanlyn is.
* Gaan op enige toestel aan waar jy opgehou het.
* Pasmaak jou leeservaring. Verstel die teksgrootte, lettertipe, kantlyne, teksbelyning, helderheid en agtergrondkleure.
* Spoor jou leesvordering na. Sien watter persentasie jy gelees het en hoeveel bladsye oor is.
* Organiseer jou biblioteek volgens rakke. Gebruik die nuwe Rakke-oortjie om jou biblioteek volgens tema of genre saam te stel. Bekyk jou rakke op Android, iOS en die web.
* Stoor op SD-kaart. Kies om jou boeke op die toestel of 'n SD-kaart te stoor sodat jou bergingspasie nooit vol raak nie.
* Gebruik leesnutsgoed in kinderboeke om kindervriendelike woorddefinisies te kry, na spesifieke woorde te luister, of te hoor hoe die boek hardop gelees word.
* Gebruik Spraakborrel-zoem om strokiesprente makliker op 'n mobiele toestel te lees. Tik op die bladsy en sien hoe jou gunstelingstrokiesprent of -manga lewe kry.
* Maak notas wat met jou Google Drive sinkroniseer en deel hulle met 'n groep om maklik saam te werk.
* Soek definisies op, kry vertalings, stoor hoogtepunte en boekmerk jou gunstelingbladsye terwyl jy lees.
* Skakel Aandbeligting aan om die agtergrondkleur en helderheid outomaties te verstel, of stel die program om die bedryfstelsel se helderheid te gebruik.
Opgedateer op
23 Apr. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Persoonlike inligting, Finansiële inligting en 6 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Onafhanklike sekuriteikontrolering

Graderings en resensies

4,5
2,29 m resensies
J V
30 Desember 2022
Not great. You screwed Kindle, and now we are stuck with your un-userfriendly app.
8 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Micheal Le Grange
10 Mei 2021
Cool thanks
17 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
HÒA PHẠM PHÚ
23 Junie 2021
Phạm phú hoà VN
9 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

Beskikbaar op 12 Junie 2023

* Leesoefening-kenmerk is nou in gekose boeke in Nutsgoed vir beginnerlesers beskikbaar. Die mikrofoon moet aangeskakel word om jou te hoor, maar dit sal niks hou wat jy sê nie.

Onlangs bygevoeg
* Veelvuldige biblioteekverbeterings, insluitend multikies, verbeterde filtrering, ’n rak vir boeke wat nie op ’n rak is nie, en ’n alfabetiese indeks om na ’n spesifieke titel of outeur te kan spring
* Navigasieverbeterings om by reeksbladsye uit te kom
* Die wenslysoortjie