Gaan na inhoud

Judy Toll

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Judy Toll
Geboorte (1958-01-14)14 Januarie 1958
Sterfte 2 Mei 2002 (op 44)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Skryfster en aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Judy Toll (14 Januarie 1958 – 2 Mei 2002) was 'n Amerikaanse skryfster en aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent The Brave Little Toaster (1987) en in die televisiereekse Suddenly Susan (1996) en Curb Your Enthusiasm (2000).

Filmografie

Rolprente

  • 1987: The Brave Little Toaster
  • 1988: Casual Sex?

Televisiereekse

  • 1991: Comics Only
  • 1996: Suddenly Susan
  • 2000: Curb Your Enthusiasm

Eksterne skakels