Gaan na inhoud

Béla Bartók: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary
No edit summary
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:Bartók Béla 1927.jpg|duimnael|Béla Bartók in 1927]]
[[Lêer:Bartók Béla 1927.jpg|duimnael|Béla Bartók in 1927]]


'''Béla Bartók''' (1881–1945) was 'n [[Hongaars]]e [[komponis]] en pianis. Bartók word algemeen as een van die belangrikste komponiste van die twintigste eeu beskou. Hy is veral bekend vir die volksmusiek wat hy in sy komposisies gebruik het. Twee van sy bekendste werke is die ''Konsert vir Orkes'' en die opera ''Hertog Bloubaard se kasteel''.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
'''Béla Bartók''' (1881–1945) was 'n [[Hongaars]]e [[komponis]] en [[pianis]]. Bartók word algemeen as een van die belangrikste komponiste van die twintigste eeu beskou. Hy is veral bekend vir die volksmusiek wat hy in sy komposisies gebruik het. Twee van sy bekendste werke is die ''Konsert vir Orkes'' en die opera ''Hertog Bloubaard se kasteel''.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>


== Lewensloop ==
== Lewensloop ==
[[Lêer:Bartok tablo.jpg|duimnael|links|Bartók tydens sy hoërskool-gradeplegtigheid.]]

Béla Viktor János Bartók is op [[25 Maart]] [[1881]] in Nagyszentmiklós (tans Sânnicolau Mare) in [[Hongarye]] gebore. Hy toon op 'n jong ouderdom reeds musikale talent en skryf sy eerste klein komposisies vir klavier op nege, meestal kort danse. Sy moeder moedig sy ontwikkeling aan en was selfs bereid om te verhuis sodat hy by die beste leraars les kon kry.
Béla Viktor János Bartók is op [[25 Maart]] [[1881]] in Nagyszentmiklós (tans Sânnicolau Mare) in [[Hongarye]] gebore. Hy toon op 'n jong ouderdom reeds musikale talent en skryf sy eerste klein komposisies vir klavier op nege, meestal kort danse. Sy moeder moedig sy ontwikkeling aan en was selfs bereid om te verhuis sodat hy by die beste leraars les kon kry.

Hy studeer klavier aan die Konservatorium van Presburg (tans [[Bratislava]]) en leer homself komponeer deur bladmusiek te lees. Later studeer hy aan die Franz Liszt Musiek-akademie in [[Boedapest]], onder andere by Hans von Koessler. Ná sy studies word hy 'n konsertpianis en in 1907 'n dosent in klavier aan die eersgenoemde musiekakademie. Sy vroeëre werke is sterk deur [[Hector Berlioz]], Franz Liszt en [[Richard Strauss]] beïnvloed, komponiste wat hy bewonder het.


== Verwysings ==
== Verwysings ==

Wysiging soos op 10:24, 15 Oktober 2016

Béla Bartók in 1927

Béla Bartók (1881–1945) was 'n Hongaarse komponis en pianis. Bartók word algemeen as een van die belangrikste komponiste van die twintigste eeu beskou. Hy is veral bekend vir die volksmusiek wat hy in sy komposisies gebruik het. Twee van sy bekendste werke is die Konsert vir Orkes en die opera Hertog Bloubaard se kasteel.[1]

Lewensloop

Bartók tydens sy hoërskool-gradeplegtigheid.

Béla Viktor János Bartók is op 25 Maart 1881 in Nagyszentmiklós (tans Sânnicolau Mare) in Hongarye gebore. Hy toon op 'n jong ouderdom reeds musikale talent en skryf sy eerste klein komposisies vir klavier op nege, meestal kort danse. Sy moeder moedig sy ontwikkeling aan en was selfs bereid om te verhuis sodat hy by die beste leraars les kon kry.

Hy studeer klavier aan die Konservatorium van Presburg (tans Bratislava) en leer homself komponeer deur bladmusiek te lees. Later studeer hy aan die Franz Liszt Musiek-akademie in Boedapest, onder andere by Hans von Koessler. Ná sy studies word hy 'n konsertpianis en in 1907 'n dosent in klavier aan die eersgenoemde musiekakademie. Sy vroeëre werke is sterk deur Hector Berlioz, Franz Liszt en Richard Strauss beïnvloed, komponiste wat hy bewonder het.

Verwysings

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Eksterne skakels