1868: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
→Geboortes: Verbeter |
→Geboortes: Verbeter |
||
Lyn 15: | Lyn 15: | ||
* 29/30 [[Mei]] – [[Abdülmecid II]], laaste kalief van die [[Ottomaanse Ryk]] († [[1944]]). |
* 29/30 [[Mei]] – [[Abdülmecid II]], laaste kalief van die [[Ottomaanse Ryk]] († [[1944]]). |
||
* [[9 Junie]] – [[Laurens Meintjes]], [[Suid-Afrika]], se eerste wêreldkampioen in [[fietsry]] († [[1941]]). |
* [[9 Junie]] – [[Laurens Meintjes]], [[Suid-Afrika]], se eerste wêreldkampioen in [[fietsry]] († [[1941]]). |
||
* [[25 November]] – [[Ernst Ludwig Karl Albrecht Wilhelm]], die laaste Groothertog van Hesse († [[1937]]). |
|||
* Onbekend – [[William Henry Ford]], ’n Suid-Afrikaanse argitek en ontwerper van Australiese herkoms († [[1921]]). |
* Onbekend – [[William Henry Ford]], ’n Suid-Afrikaanse argitek en ontwerper van Australiese herkoms († [[1921]]). |
||
Wysiging soos op 10:02, 4 September 2020
1868 |
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1863 | 1864 | 1865 | 1866 | 1867 | ◄ 1868 ► | 1869 | 1870 | 1871 | 1872 | 1873 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1868 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Seeslag van Hakodate | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1868 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 68ste jaar van die 19de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
- 23 September – Ramón Emeterio Betances lei die Grito de Lares-opstand teen Spaanse oorheersing van Puerto Rico.
- 3 November – Ulysses S. Grant word verkies tot die eerste van sy twee termyne as die president van die V.S.A.
- 25 Desember – Die Republiek van Ezo word gestig in Hokkaido deur rebelle getrou aan die onttroonde Tokugawa shogunaat.
Geboortes
- 1 Januarie – Maria Kloppers, Suid-Afrikaanse weldoener († 1950).
- 3 Maart – Joel Krige, 'n Speaker van die Unie van Suid-Afrika († 1933).
- 10 April – George Arliss, Britse akteur († 1946).
- 6 Mei – Nikolaas II van Rusland, laaste Tsaar van Rusland († 1918).
- 29/30 Mei – Abdülmecid II, laaste kalief van die Ottomaanse Ryk († 1944).
- 9 Junie – Laurens Meintjes, Suid-Afrika, se eerste wêreldkampioen in fietsry († 1941).
- 25 November – Ernst Ludwig Karl Albrecht Wilhelm, die laaste Groothertog van Hesse († 1937).
- Onbekend – William Henry Ford, ’n Suid-Afrikaanse argitek en ontwerper van Australiese herkoms († 1921).
Sterftes
- 11 Februarie – Léon Foucault, Franse fisikus (* 1819).
- 1 Junie – James Buchanan, 15de President van die Verenigde State (* 1791).
- 10 Junie – Prins Michael III van Serwië sterf in 'n sluipmoordaanval.
- 9 September – Silkaats, stigter en die eerste koning van die Ndebele (* ongeveer 1790).
- 13 November – Gioachino Rossini, Italiaanse komponis (* 1792).
- Onbekend – Éléonore Denuelle de la Plaigne, minnares van Napoleon Bonaparte (* 1787).