1868: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Content deleted Content added
→Geboortes: Verbeter |
|||
(14 wysigings tussenin deur 5 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 4: | Lyn 4: | ||
== Gebeure == |
== Gebeure == |
||
* [[23 September]] – |
* [[23 September]] – Ramón Emeterio Betances lei die Grito de Lares-opstand teen [[Spaanse]] oorheersing van [[Puerto Rico]]. |
||
* [[3 November]] – [[Ulysses S. Grant]] word verkies tot die eerste van sy twee termyne as die [[President van die Verenigde State|president]] van die [[V.S.A]]. |
* [[3 November]] – [[Ulysses S. Grant]] word verkies tot die eerste van sy twee termyne as die [[President van die Verenigde State|president]] van die [[V.S.A]]. |
||
* [[25 Desember]] – Die |
* [[25 Desember]] – Die Republiek van Ezo word gestig in [[Hokkaido]] deur rebelle getrou aan die onttroonde Tokugawa shogunaat. |
||
== Geboortes == |
== Geboortes == |
||
* [[1 Januarie]] – [[Maria Kloppers]], Suid-Afrikaanse weldoener († [[1950]]). |
|||
* [[19 Januarie]] – [[Gustav Meyrink]], Oostenrykse skrywer († [[1921]]). |
|||
* [[3 Maart]] – [[Joel Krige]], 'n [[Speaker]] van die [[Unie van Suid-Afrika]] († [[1933]]). |
|||
* [[22 Maart]] – [[Edwin Cheere Anderssen]], Afrikaanse leraar van die [[NG Kerk]] en veldprediker tydens die [[Tweede Vryheidsoorlog]] († [[1947]]). |
|||
* [[10 April]] – [[George Arliss]], Britse akteur († [[1946]]). |
|||
* [[6 Mei]] – [[Nikolaas II van Rusland]], laaste [[Tsaar]] van Rusland († [[1918]]). |
* [[6 Mei]] – [[Nikolaas II van Rusland]], laaste [[Tsaar]] van Rusland († [[1918]]). |
||
* [[24 Mei]] – [[Charles Taylor (lugvaartpionier)|Charlie Taylor]], bouer van die enjin vir die eerste eerste aangedrewe vlug deur die [[Wright-broers]] († [[1956]]). |
|||
* 29/30 [[Mei]] – [[Abdülmecid II]], laaste kalief van die [[Ottomaanse Ryk]] († [[1944]]). |
* 29/30 [[Mei]] – [[Abdülmecid II]], laaste kalief van die [[Ottomaanse Ryk]] († [[1944]]). |
||
* [[9 Junie]] – [[Laurens Meintjes]], [[Suid-Afrika]], se eerste wêreldkampioen in [[fietsry]] († [[1941]]). |
* [[9 Junie]] – [[Laurens Meintjes]], [[Suid-Afrika]], se eerste wêreldkampioen in [[fietsry]] († [[1941]]). |
||
* [[21 Junie]] – [[Cor Delfos]], baanbreker in die Suid-Afrikaanse yster- en staalbedryf († [[1933]]). |
|||
* [[12 Julie]] – [[Stefan George]], Duitse digter († [[1933]]). |
|||
* [[25 November]] – [[Ernst Ludwig, Groothertog van Hesse]], die laaste Groothertog van Hesse († [[1937]]). |
|||
* [[4 Desember]] – [[Richard Roland Holst]], Nederlandse beeldende kunstenaar († [[1938]]). |
|||
* Onbekend – [[William Henry Ford]], ’n Suid-Afrikaanse argitek en ontwerper van Australiese herkoms († [[1921]]). |
* Onbekend – [[William Henry Ford]], ’n Suid-Afrikaanse argitek en ontwerper van Australiese herkoms († [[1921]]). |
||
Lyn 19: | Lyn 29: | ||
* [[10 Junie]] – Prins Michael III van [[Serwië]] sterf in 'n sluipmoordaanval. |
* [[10 Junie]] – Prins Michael III van [[Serwië]] sterf in 'n sluipmoordaanval. |
||
* [[9 September]] – [[Silkaats]], stigter en die eerste koning van die [[Ndebeles|Ndebele]] (* ongeveer [[1790]]). |
* [[9 September]] – [[Silkaats]], stigter en die eerste koning van die [[Ndebeles|Ndebele]] (* ongeveer [[1790]]). |
||
* [[13 November]] – [[Gioachino Rossini]], Italiaanse komponis (* [[ |
* [[13 November]] – [[Gioachino Rossini]], Italiaanse komponis (* [[1792]]). |
||
* Onbekend – [[Éléonore Denuelle de la Plaigne]], [[minnares]] van [[Napoleon Bonaparte]] (* [[1787]]) |
* Onbekend – [[Éléonore Denuelle de la Plaigne]], [[minnares]] van [[Napoleon Bonaparte]] (* [[1787]]). |
||
[[Kategorie:19de eeu]] |
[[Kategorie:19de eeu]] |
||
[[Kategorie:1868]] |
Huidige wysiging sedert 13:56, 23 Maart 2023
1868 |
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1863 | 1864 | 1865 | 1866 | 1867 | ◄ 1868 ► | 1869 | 1870 | 1871 | 1872 | 1873 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1868 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Seeslag van Hakodate | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1868 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 68ste jaar van die 19de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure[wysig | wysig bron]
- 23 September – Ramón Emeterio Betances lei die Grito de Lares-opstand teen Spaanse oorheersing van Puerto Rico.
- 3 November – Ulysses S. Grant word verkies tot die eerste van sy twee termyne as die president van die V.S.A.
- 25 Desember – Die Republiek van Ezo word gestig in Hokkaido deur rebelle getrou aan die onttroonde Tokugawa shogunaat.
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 1 Januarie – Maria Kloppers, Suid-Afrikaanse weldoener († 1950).
- 19 Januarie – Gustav Meyrink, Oostenrykse skrywer († 1921).
- 3 Maart – Joel Krige, 'n Speaker van die Unie van Suid-Afrika († 1933).
- 22 Maart – Edwin Cheere Anderssen, Afrikaanse leraar van die NG Kerk en veldprediker tydens die Tweede Vryheidsoorlog († 1947).
- 10 April – George Arliss, Britse akteur († 1946).
- 6 Mei – Nikolaas II van Rusland, laaste Tsaar van Rusland († 1918).
- 24 Mei – Charlie Taylor, bouer van die enjin vir die eerste eerste aangedrewe vlug deur die Wright-broers († 1956).
- 29/30 Mei – Abdülmecid II, laaste kalief van die Ottomaanse Ryk († 1944).
- 9 Junie – Laurens Meintjes, Suid-Afrika, se eerste wêreldkampioen in fietsry († 1941).
- 21 Junie – Cor Delfos, baanbreker in die Suid-Afrikaanse yster- en staalbedryf († 1933).
- 12 Julie – Stefan George, Duitse digter († 1933).
- 25 November – Ernst Ludwig, Groothertog van Hesse, die laaste Groothertog van Hesse († 1937).
- 4 Desember – Richard Roland Holst, Nederlandse beeldende kunstenaar († 1938).
- Onbekend – William Henry Ford, ’n Suid-Afrikaanse argitek en ontwerper van Australiese herkoms († 1921).
Sterftes[wysig | wysig bron]
- 11 Februarie – Léon Foucault, Franse fisikus (* 1819).
- 1 Junie – James Buchanan, 15de President van die Verenigde State (* 1791).
- 10 Junie – Prins Michael III van Serwië sterf in 'n sluipmoordaanval.
- 9 September – Silkaats, stigter en die eerste koning van die Ndebele (* ongeveer 1790).
- 13 November – Gioachino Rossini, Italiaanse komponis (* 1792).
- Onbekend – Éléonore Denuelle de la Plaigne, minnares van Napoleon Bonaparte (* 1787).